Skip to content

SAOG-ministers van Buitelandse Sake verbind tot die beskerming van lidstate teen toenemende globale geopolitieke ontwrigtings [KLANK]

# Die ministers van Buitelandse Sake van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is verbind tot kollektiewe optrede om streeksintegrasie te versterk en lidstate te beskerm teen stygende globale geopolitieke en ekonomiese ontwrigting. Dit volg op die SAOG-ministers van Buitelandse Sake-vergadering wat die naweek in die Krugerwildtuin in Mpumalanga gehou is. In sy slotopmerkings het die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, bevestig dat ministers ook beleidseenvormigheid sal verbeter:

ENG LamolaOnCollaboration