Skip to content

Moody’s erken komende plaaslike regeringsverkiesing hou politieke en beleidsgevare in [KLANK]

# Die hoofekonoom van Momentum Investments, Sanisha Packirisamy, sê Moody’s se basislyn-aannames verwag dat die regering van nasionale eenheid sy termyn sal uitdien. Sy sê egter Moody’s het erken die komende verkiesingsiklus, insluitend die plaaslike regeringsverkiesing die 4de November, hou politieke en beleidsgevare vir Suid-Afrika in. Packirisamy sê terwyl Moody’s bewus is dat hervormingsmomentum in die verkiesingstydperk kan verlangsaam, word ‘n volledige ommekeer van hierdie strukturele veranderings as hoogs onwaarskynlik beskou:

ENG PackirisamyONElections