# Die vakbondfederasie Cosatu verwelkom die Internasionale Geregshof se uitspraak wat werkers se basiese reg beskerm om te staak. Die hof het gelas die reg om te staak word beskerm ingevolge die Internasionale Arbeidsorganisasie se 1948-verdrag oor Vryheid van Omgang. Matthew Parks van Cosatu sê om te staak is ‘n kerninstrument van gesamentlike bedinging:
Cosatu verwelkom Internasionale Geregshof se uitspraak ter verdediging van werkers se reg om te staak [KLANK]
ENG ParksONRuling