Skip to content

SA ondernemings wil beleggings in Botswana uitbrei [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê verskeie Suid-Afrikaanse ondernemings wil beleggings in Botswana uitbrei om werkskepping en vaardigheidsontwikkeling ‘n hupstoot te gee. Hy het op die sesde Suid-Afrika-Botswana-bi-nasionale kommissie se beraad die langdurige bande tussen die buurlande geprys en Botswana bedank vir sy ondersteuning tydens Suid-Afrika se anti-apartheidstryd. Hy sê die kommissie is steeds belangrik om samewerking te versterk, handel te balanseer en nuwe geleenthede vir ekonomiese groei en streekswelvaart te identifiseer:

ENG-RamaphosaOnTrade