# Die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, sê Suid-Afrika sal nie brandstoftekorte ondervind nie, ten spyte van stygende wêreldwye oliepryse as gevolg van spanning in die Straat van Hormoes. Opposisiepartye het egter die regering se hantering van brandstofpryse gekritiseer. Tydens ‘n begrotingsdebat het Mantashe aan parlementslede gesê ‘n regeringsbesoek aan die streek is nodig om beter te verstaan wat die prysstygings veroorsaak:
Minister Mantashe verseker bestendigheid van brandstofvoorsiening te midde van stygende wêreldspanning [KLANK]
ENG MantasheOnFuelStability