Skip to content

McKenzie vra Suid-Afrikaners om nasionale helde te vereer [KLANK]

# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê Suid-Afrika moet voortgaan om diegene te vereer wat die land se demokrasie en vryheid gevorm het. Hy het tydens die oorhandiging van die Nasionale Ordes in Pretoria die ontvangers geprys vir hul diens en opoffering. McKenzie het ook die land se prestasies in wetenskap, leierskap en menseregte uitgelig en sê die ontvangers verteenwoordig die gees en veerkragtigheid van die nasie:

ENG-MckenzieOnHonor