# Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê die brand in Bainskloof is grootliks onder beheer na brandbestryders se intensiewe pogings verlede nag. Geen skade aan eiendom of verlies aan voortbestaan is aangemeld nie. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê daar is steeds ‘n paar smeulende kolle wat aandag benodig, maar geen vlamme nie:
Bainskloof-brand in die Kaapse Wynland grootliks onder beheer [KLANK]
ENG OttoOnContainement