Skip to content

Brandbestryders beveg brand in denneplantasie naby Bainskloof [KLANK]

# Brandbestryders van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit gaan voort met hul pogings om ‘n veldbrand in die Bainskloof-gebied te beheer. Die brand in ‘n denneplantasie word aangedryf deur sterk wind en droë plantegroei. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê drie grondspanne, ondersteun deur brandweervoertuie en die Wynland Brandbeskermingsvereniging, veg om die brand te blus:

AFR OttoOnBainsKloofFire