Skip to content

N1 heropen in albei rigtings tussen Worcester en Paarl [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering sê die N1 is heropen in die Kaapse Wynland na storm-ontwrigting, maar erge vertragings word steeds verwag omdat net een rigting op ‘n keer moontlik is. Woordvoerder Regan Thaw sê die padagentskap, SANRAL, het onverpoosd gewerk om die roete tussen Worcester en die Paarl toeganklik te maak. Verkeerbeheer is ingestel, met ‘n stop-en-ry-stelsel by Rawsonville se weegbrug. Hy sê daar is op plekke ompaaie, en vra geduld:

ENG ThawOnN1Reopens