# Die prinses van Wallis het in Italië aangekom vir haar eerste amptelike oorsese reis ná haar kankerbehandeling. Catherine is op ‘n tweedaagse werksbesoek saam met die ‘n stigting wat sy in 2021 van stapel gestuur het om bewustheid te skep rondom die belangrikheid van die grondslagfase op latere lewensuitkomste. Een van die gewildste lede van die koninklike familie het meer as twee jaar gelede onthul sy is met kanker gediagnoseer nadat sy ‘n groot ingewands-operasie ondergaan het. Sy het in Januarie verlede jaar aangekondig sy is in remissie.
Prinses Kate besoek Italië in eerste amptelike oorsese reis ná kankerbehandeling