# ActionSA beplan om strafregtelike klagte teen president Cyril Ramaphosa te lê oor beweerde teenstrydighede in die bedrag geld wat in Februarie 2020 van sy plaas, Phala Phala, gesteel is. Woordvoerder Michael Beaumont noem oortredings van die Wet op die Voorkoming en Bestryding van Korrupte Bedrywighede, asook aanklagte van bedrog en meineed, en sê die bedrag ter sprake was minstens 15-miljoen-rand. Hy sê die saak sal deur alle grondwetlike kanale voortgesit word:
ActionSA gaan strafregtelike klagte teen Ramaphosa lê oor Phala Phala‑kontantbewerings [KLANK]
ENG BeaumontOnCriminalCharge