Skip to content

Wes‑Kaapse rampbestuursentrums op hoë gereedheidsgrondslag namate skadelike weerstoestande voortduur [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering sê die Provinsiale Rampbestuursentrum en alle gesamentlike bedryfsentrums is 24-uur per dag oop, met die hewige weerstoestande wat wydverspreide skade aanrig. Plaaslike oorstromings, kragonderbrekings en ontwortelde bome is aangemeld in die Overberg, die Kaapse Wynland, die Tuinroete, die Weskus en die Stad Kaapstad. Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, verwelkom die besluit om ‘n ramptoestand af te kondig:

ENG BredellONDamage