Skip to content

Valke-offisier bekommerd oor korrupsie-bewerings in dwelmklopjagte sonder inhegtenisnemings [KLANK]

# Die bevelvoerder van die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaadeenheid aan die Wes-Rand, Francois Steyn, het voor die Madlanga-kommissie getuig daar was geen inhegtenisnemings ná die Aeroton-dwelmklopjag in 2021 waarin beslag gelê is op byna 750-kilogram kokaïen nie. Steyn beweer polisie-inmenging het moontlik die ondersoek in die wiele gery. Hy sê sekere dwelmsindikate gebruik korrupte amptenare in die polisie, doeane en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om dwelms terug te herlei na misdaad-netwerke:

ENG-SteynOnSyndicates