# Swaar reën en sterk wind beïnvloed steeds die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit. Verskeie laagwaterbrûe is ontoeganklik weens oorstromings, insluitend in Slanghoek, Scherpenheuwel, Bonnievale en Lemoenpoort. Burgemeester Elna von Schlicht sê kragonderbrekings raak Witzenberg, De Doorns en Touwsrivier. Sy vra inwoners om binne te bly, verspoelde gebiede te vermy, selfone gelaai te hou en amptelike weerkanale te volg:
Kaapse Wynland op hoë gereedheidsgrondslag te midde van gure weer [KLANK]
AFR SchlichtOnAlert