# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ʼn waarskuwing uitgereik oor gure weer wat van Sondag tot Dinsdag in die Wes-Kaap sal voorkom. In dele van die provinsie het swaar reën hierdie week reeds erge oorstromings veroorsaak. Mense moes ontruim en in Knysna is ʼn vrou dood. Ramp-risikobestuur se woordvoerder, Sonica Lategan, sê die kouefronte sal ontwrigtende reën veroorsaak, terwyl stormsterk wind en skadelike golwe aan kusgebiede verwag word:
Twee kouefronte gaan die Wes-Kaap van Sondag tref [KLANK]
AFR SonicaLateganOnColdFronts