Skip to content

N1 naby Witvlag oop vir verkeer na ernstige busongeluk [KLANK]

# Limpopo se Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid sê die N1 by Witvlag is weer oop vir verkeer ná ʼn ernstige ongeluk waarby ʼn bus uit Malawi betrokke was. Volgens die voorlopige ondersoek was die bus met 61 passasiers aan boord op pad van Malawi na Gauteng toe ʼn meganiese probleem die ongeluk veroorsaak het. Die departement se woordvoerder, Mashudu Mabata, sê talle mense is dood, maar die presiese getal moet nog bepaal word:

ENG MabataONMalawianBus