# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê hy het president Cyril Ramaphosa en die minister van Landbou, John Steenhuisen, ingelig oor sy kommer oor die land se huidige beleidsrigting, die druk op voedselproduksie en die dringende noodsaaklikheid vir praktiese, ekonomies-verantwoordbare oplossings vir groei. Bennie van Zyl van TLU SA sê die land kan nie bekostig om voort te gaan met beleid wat beleggersvertroue ondermyn, meriete ignoreer en ekonomiese groei belemmer nie:
TLU SA is bekommerd oor die land se beleidsrigting en druk op voedselsekerheid [KLANK]
AFR ZylONPolicyDirection