Skip to content

Saai waarsku oor buitensporige magte in bek-en-klouseer-entstofreëls [KLANK]

# Die landbou-organisasie Saai waarsku Artikel Tien van die bek-en-klouseer-inentingskema kan die uitdagings in die bestuur van die uitbreking vererger. Die organisasie voer aan die skema gee te veel mag aan die direkteur van Dieregesondheid ondanks vorige mislukkings met die hantering van uitbrekings. Francois Rossouw van Saai waarsku vee-eienaars kan aansienlike finansiële druk ondervind aangesien hulle die inentings- en veeartsenykundige koste ingevolge die program moet dek:

AFR RossouwOnExcessivePowers