Skip to content

Minister Hlabisa maan mense tot versigtigheid te midde van waarskuwing oor swaar weer [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, maan die publiek om nou meer as ooit op hulle hoede te wees met erge weerwaarskuwings wat deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens uitgereik is. Inwoners in dele van die Wes-, die Oos en die Noord-Kaap ervaar reeds koue, nat en winderige toestande. Die departement se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê hulle monitor die ontwikkelende weersituasie noukeurig in samewerking met al die rampbestuurstrukture:

ENG PearlONConditions