# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê vennootskappe met sake-ondernemings kan baie bydra om onderwysuitkomste te verbeter. AVBOB het twee-duisend biblioteek-waentjies met 500 boeke elk aan twee-duisend staatskole geskenk. Die departement se woordvoerder, Lukhanyo Vangqa, sê die vennootskap tussen die departement en AVBOB is nou in sy vyfde jaar en het tot ʼn nasionale beweging ontwikkel wat daarop gemik is om landwyd basiese geletterdheid te verbeter:
Minister Gwarube aanvaar boeke wat AVBOB skenk [KLANK]
ENG VangqaONBooks