Skip to content

Mashatile moedig Afrika aan om erfenis as ‘n ekonomiese bate te posisioneer [KLANK]

# Die adjunkpresident Paul Mashatile sê die stigting van die Afrika-Unie was ‘n belangrike mylpaal in die bevordering van eenheid en ontwikkeling van die vasteland. In sy hoofrede tydens die Afrika-Wêrelderfenisdag-geleentheid en die 20ste herdenking van die Afrika-Wêrelderfenisfonds in Midrand, Gauteng, het Mashatile gesê die vasteland moet sy kulturele en natuurlike erfenis gebruik om langtermyn ekonomiese groei te steun:

ENG MashatileOnHeritage