Skip to content

Salga waarsku munisipaliteite om uitwerking van gure weersomstandighede te beperk [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regering maan munisipaliteite in talle provinsies om hul gereedheid- en reaksie-maatreëls te aktiveer. Dit volg na ʼn waarskuwing deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens dat ʼn afsny-laagdrukstelsel na verwagting tussen vandag en Donderdag die weer in groot dele van die land gaan beïnvloed. Dit sluit swaar reën en winderige toestande in. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê munisipaliteite moet dringend optree om die uitwerking te versag:

ENG ModibaOnWeather