Skip to content

Departement van Water en Sanitasie versoek gebruikers om hul inligting by te werk [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie vra watergebruikers landwyd om dringend te registreer of hul inligting oor watergebruik by te werk. Dit is deel van ‘n landwye poging om die bestuur en beskerming van Suid-Afrika se waterbronne te verskerp. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê ongeregistreerde gebruikers veroorsaak kritieke data-leemtes wat beplanning en besluitneming ondermyn, regverdige verspreiding ontwrig en bykomende druk op die reeds beperkte bronne plaas:

ENG MavasaONWaterUser