# Die Landdroshof in Alexandra, Gauteng, het die voormalige Zimbabwiese president Robert Mugabe se seun, Bellarmine, gevonnis tot ‘n boete van 600-duisend-rand of tronkstraf. Hy het skuldig gepleit aan die rig van ‘n vuurwapen en die oortreding van immigrasiewette ná ‘n skietvoorval in sy woning in Hydepark, Johannesburg. Die gewonde werknemer is 400-duisend-rand se skadevergoeding betaal. Landdros Renier Boshoff het Mugabe se onmiddellike deportasie gelas:
Mugabe se seun R600 000 beboet met onmiddellike deportasie [KLANK]
ENG-BoshoffOnMugabe