# Polisielede het nog twee vermeende dwelmmuile op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vasgetrek tydens voortgesette operasies. Dit bring die aantal verdagtes wat binne drie dae aangekeer is, op vier te staan. Woordvoerder Amanda van Wyk sê hulle is onderskep nadat hulle op ‘n internasionale vlug aangeland het, na bewering met versteekte dwelmmiddels. Sy sê die optrede vorm deel van verskerpte pogings om dwelmhandel op belangrike toegangspunte te bekamp:
Nog twee dwelmmuile op OR Tambo vasgetrek [KLANK]
AFR VanWykOnDrugMules