# Die vakbondfederasie Cosatu sê die regering se verlenging van die verligting van die verhoging van die brandstofprysheffing vir Mei en Junie is ‘n positiewe stap. Matthew Parks van Cosatu sê meer verligting kan nodig wees indien die konflik in die Midde-Ooste voortduur. Hy sê hulle is bekommerd dat werkers, die samelewing en die ekonomie nie die beoogde verlaging in die brandstofheffing teen middel Junie sal oorleef nie:
Cosatu sê die verlengde verligting vir die verhoging van die brandstofprys is ‘n positiewe stap, maar meer mag nodig wees [KLANK]
ENG ParksONRelief