# United Africans Transformation sê Suid-Afrika se vryheid bly onvolledig, want miljoene mense worstel steeds met armoede, werkloosheid en ‘n gebrek aan grond. Die organisasie meen politieke regte is nie gelykstaande aan ware bevryding nie, en vra dringende herverdeling van grond en ekonomiese hervorming. Nasionale woordvoerder Mighty Mabule vra die regering om werkskepping voorop te stel, ongelykheid aan te pak en Suid-Afrikaners se waardigheid te herstel:
UAT sê vryheid is steeds onvolledig te midde van ekonomiese stryd [KLANK]
ENG-MabuleOnFreedom