Skip to content

Madlanga-kommissie bekommerd oor weerspreking van Mnisi se getuienis in tenderondersoek [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie is bekommerd oor teenstrydighede in getuienis nadat die geskorste adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie, Umashi Dhlamini, onthul het dat verkrygingsreëls vereis dat aankoopbestellings uitgereik word voordat werk begin. Dit weerspreek die getuienis van die geskorste finansiële hoof, Gareth Mnisi. Die ondersoek kyk na onreëlmatighede in ‘n sekerheidstender van 59-miljoen-rand wat verband hou met Gubis85 Solutions. Voorsitter Mbuyiseli Madlanga het kommer uitgespreek oor terugwerkende fakturering in Tshwane se munisipale kontrakte:

ENG-Dhlamini-MadlangaOnMnisi2