Skip to content

Standard Bank sê rentekoers-vooruitsig is afhanklik van oliepryse en geopolitieke spanning [KLANK]

# Standard Bank sê Suid-Afrika se rentekoers-vooruitsig hang hoofsaaklik af van globale oliepryse en voortslepende geopolitieke spanning, veral die konflik in Irak. Die ekonoom Elna Moolman sê hoewel inflasie in Maart effens gestyg het tot 3,1-persent, bly dit naby die Suid-Afrikaanse Reserwebank se nuwe teikenkoers van drie-persent. Moolman sê as spanning afneem, kan die rentekoers dalk later verlaag word:

AFR MoolmanOutlook