Skip to content

Mnisi ondervra oor beweerde tenderbedrog in Tshwane Metro [KLANK]

# Die Madlanga-kommissie se getuienisleier, Matthew Chaskalson, het Tshwane se finansiële hoof, Gareth Mnisi, uitgedaag oor moontlike bedrog met ‘n tenderproses. Chaskalson wou weet hoe ‘n aanbeveling gedoen kon word voor die punte-toekenning voltooi is, en beskryf dit as ‘n ernstige teenstrydigheid. Mnisi is beskuldig van ‘n eng begrip van ‘n belangebotsing. Hy hou vol verkrygingsrolle was beperk en sê onherstelbare kwessies sou bedrieglike optrede vereis:

ENG-MnisiOnFraud