# Foot and Mouth Disease Response South Africa vra dringende betrokkenheid deur die privaat sektor om te help met die verkryging en verspreiding van die 14-miljoen entstofdosisse om die bek-en-klouseer-uitbreking te bekamp. Woordvoerder Andrew Morphew waarsku die regering se plan om 80-persent van die beeskudde binne ‘n jaar in te ent, is te stadig en burokrasie en gesentraliseerde beheer vertraag vordering. Hy sê stadige optrede kan tot groot finansiële verliese lei:
Veesektor waarsku oor dreigende krisis met onvoldoende bek-en-klouseer-inentingsplan [KLANK]
ENG MorphewOnPrivateSector