# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, het die Nasionale Kantoor vir Intellektuele Eiendomsbestuur versoek om die beskerming van intellektuele eiendom te versterk, omdat Suid-Afrika en Afrika steeds reuse-lekkasies ervaar. Suid-Afrika het ‘n ongekende toename in data-lekkasies aangeteken. Voorvalle het in die eerste helfte van verlede jaar met 60-persent toegeneem. Die departement se woordvoerder, Veli Mbele, sê die kantoor moet strategiese vennootskappe vorm om die krisis te hanteer:
Minister Nzimande sê Suid-Afrika en Afrika ervaar steeds reuse-intellektuele eiendomsdata-lekkasies [KLANK]
ENG MbeleOnLeakages