Skip to content

Noord-Kaap verskerp pogings om werk te skep met nuwe ondernemings verantwoordelik vir honderde nuwe werkgeleenthede

# Die premier van die Noord-Kaap, Zamani Saul, sê die provinsie verskerp pogings om die provinsiale ekonomie te laat groei en om werk te skep deur sterker ondersteuning vir klein besighede en verbeterde beleggingsfasilitering. Saul het tydens die bekendstelling van die nasionale bemagtigingsfonds en eenstopwinkel-inisiatief in Kimberley gesê, agt ondernemings wat deur die fonds ondersteun word, is verantwoordelik vir die skep 229 werksgeleenthede en het 110 ander behou. Hy sê die inisiatief is deel van die provinsie se breër poging om klein besighede te laat groei, beleggings te lok en werkloosheid te verminder.