Skip to content

VF Plus sê streekshandelsbeperkings benadeel landbou, werkskepping en bestendigheid [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê die handelsbeperkings wat deur Namibië, Botswana en Mosambiek op Suid-Afrikaanse landbou-uitvoere ingestel is, plaas die land se landbousektor in gevaar en ondermyn streekshandel en ekonomiese bestendigheid in Suider-Afrika. Ongeveer 17-persent van Suid-Afrika se landbou-uitvoere was verlede jaar op pad na die Suider-Afrikaanse Doeane-unie-streek. Jaco Mulder van die VF Plus sê die beperkings plaas ook duisende werksgeleenthede in die landbou- en logistieke sektor in gevaar:

AFR MulderONTrade