Skip to content

Ramaphosa sê Kusile-kragstasie lui nuwe era in vir Suid-Afrika se energie-herstelprogram [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa prys die voltooiing van die Kusile-kragstasie as ‘n belangrike mylpaal in Suid-Afrika se energie-herstelprogram. Hy het tydens ‘n besoek aan die aanleg in Mpumalanga gesê Eskom se vordering het energie-sekerheid versterk, met Kusile wat nou ten volle in bedryf is en ongeveer vier-duisend-800 megawatt toevoeg tot die nasionale netwerk. Ramaphosa sê Eskom se verbeterde prestasie het gehelp om beurtkrag te verminder en ekonomiese vertroue te herstel:

ENG RamaphosaOnKusile