# Die Stad Kaapstad het vyf produksies aangewys as ontvangers van die 2025/26-Rolprentfonds. Dis twee reekse – Spinners en Animal Therapy -, twee dokumentêre prente, Omdraai en Aquanauts – en die vollengte fliek Silas en die Ysbeer op Tafelberg. Die burgemeesterskomiteelid vir Veilligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die fonds is gestig om gevestigde rolprentmakers in die metro te bemagtig deur inhoud te steun wat ‘n platform bied vir plaaslike stemme en uiteenlopende verhale:
Ontvangers van Rolprentfonds gaan kollig op Kaapstad laat val [KLANK]
AFR SmithONFundScreen