Skip to content

Kommisaris Baloyi bevraagteken kansellasie van sekuriteitstender en hofbevel [KLANK]

# Sesi Baloyi van die Madlanga-kommissie het die Tshwane-metropolisie se direkteur vir bates, Tshukudu Malatji, ondervra oor ‘n sekuriteitstender van miljoene rand wat gekanselleer is weens vermiste dokumente en later deur ‘n hof herstel is. Die eerste tender-evalueringskomitee, waarvan Malatji ‘n lid was, het na bewering tenderdokumente van die voorsieningskettingbestuur se perseel na ‘n onbekende plek verwyder, waarna dokumente weggeraak het. Malatji sê hy is nie vertroud met die volle besonderhede van die saak nie:

ENG-MalatjiOnCourt