# Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, verwelkom die skietstilstand tussen Amerika, Israel en Iran en beskryf dit as ‘n positiewe stap na bestendigheid. Die skietstaking is deur Pakistan bemiddel en volg ná 40-dae van reuse-gevegte. Dit verlig spanning in die Midde-Ooste en die strategies-belangrike Seestraat van Hormoes is heropen. Dit verminder ook vrese vir ‘n wyer streeksoorlog en het internasionale oliemarkte laat herstel. Bozell hoop op ‘n blywende oplossing:
Amerika se ambassadeur in SA verwelkom wapenstilstand in die Midde-Ooste [KLANK]
ENG-BozellOnCeasefire