Skip to content

ActionSA doen regstappe teen minister Tolashe oor onverklaarde geskenke [KLANK]

# ActionSA het ‘n strafsaak aanhangig gemaak en klagtes ingedien by die Openbare Beskermer en die Parlement se Etiekkomitee teen die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, oor onverklaarde luukse voertuie van ‘n miljoen-rand. Tolashe beweer Chinese amptenare het die voertuie aan die ANC-Vroueliga geskenk, maar rekords toon dis in haar kinders se name geregistreer. Woordvoerder Dereleen James vra haar onmiddellike ontslag en beklemtoon die behoefte aan strenger teen-korrupsiemaatreëls en verantwoordbaarheid:

ENG JamesOnCaseOpened