# Die Universiteit van die Wes-Kaap betreur die dood van Franklin Sonn. Die 86-jarige Sonn wat as demokratiese Suid-Afrika se eerste ambassadeur in die Verenigde State gedien het, is Saterdag in Kaapstad dood. Gasant Abarder van die UWK sê Sonn se nalatenskap van integriteit, leierskap en koersvaste diens sal steeds geslagte akademici en burgers inspireer en ook almal wat verbind is om die land wat hy so liefgehad het, op te bou:
UWK sê Franklin Sonn was simbool van beginselvaste leierskap en visionêre diens [KLANK]
ENG GasantonFranklinSonn