Skip to content

Gift of the Givers vra Ramaphosa om Binnelandse Sake te ondersoek oor weiering van toegang aan 153 Palestyne [KLANK]

# Gift of the Givers vra president Cyril Ramaphosa om Binnelandse Sake en die Grensbestuursowerheid te ondersoek nadat 153 Palestynse reisigers gister toegang tot die land geweier is op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng. Stigter Imtiaz Sooliman sê die owerheid het opgetree ingevolge sy mandaat om passasiers sonder ‘n geldige vertrek-stempel toegang te weier. Hy sê Israel het hierdie arme mense se paspoorte doelbewus nie gestempel nie om hul lyding in ‘n vreemde land te vererger:

ENG SoolimanonTravellers