Skip to content

Verantwoordelike Dobbel-beraad terug te midde van toenemende kommer oor aanlyn dobbel [KLANK]

# Vanjaar se Verantwoordelike Dobbelberaad in Johannesburg fokus op Suid-Afrika se groeiende aanlyn dobbelkrisis en swak regulering. Afgevaardigdes sal praat oor nuwe standaarde en tegnologieë om kwesbare gemeenskappe te beskerm. Die direkteur van die Suid-Afrikaanse Verantwoordelike Dobbelforum, Sibongile Simelane-Quntana, sê die beraad sal konsentreer op die bekamping van onwettige dobbelary, ​​aangesien sommige Suid-Afrikaners nie weet daardie ondernemings is nie gelisensieer nie:

ENG-Simelane-Quntana