Skip to content

Ramaphosa beskryf infrastruktuur as ‘n enjin vir gelykheid [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê infrastruktuur gee mense die grondslag om te floreer. Hy het gepraat op die tweede Nasionale Bouberaad in Boksburg, Gauteng. Ramaphosa sê gehalte-infrastruktuur verhoog produktiwiteit, verlaag lewenskoste en vuur belegging aan. Hy voer aan die boubedryf kan gemeenskappe hervorm deur werk te skep en dienste te verbeter. Ramaphosa voeg by dat Suid-Afrika se boubedryf aan die herstel en gereed is om weereens die land se ekonomie aan te dryf:

ENG-RamaphosaOnConstruction