Skip to content

Polisie beklemtoon die Nzimande-broers hou ‘n groot gevaar vir die samelewing in [KLANK]

# Die polisie sê die moordverdagte broers Siyabonga en Malusi Nzimande, wat vanoggend uit Eswatini uitgelewer is, hou ‘n groot gevaar vir die samelewing in. Woordvoerder Athlenda Mathe sê die polisie het sterk bewyse wat hulle met drie moordsake verbind, insluitend dié op die kletsrymer Kiernan ‘AKA’ Forbes en Tebello ‘Tibz’ Motsoane. Mathe beskryf hulle as huurmoordenaars wat agter tralies moet bly. Sy het bevestig sewe beskuldigdes is nou in aanhouding en geen verdere inhegtenisnemings word verwag nie:

ENG-MatheOnBrothers