Skip to content

Kaapstad-lughawe verwelkom rekord een-miljoen passasiers in Oktober [KLANK]

# Die Lughawensmaatskappy Suid-Afrika sê Kaapstad Internasionale Lughawe het een-miljoen passasiers in Oktober oorskry, ‘n mylpaal wat gewoonlik net in Desember gesien word. Die prestasie dui op ‘n sterk begin van die feestyd-reisseisoen en weerspieël groeiende vertroue in die toerisme- en lugvaartsektore. ACSA-woordvoerder Ofentse Dijoe sê hulle sal voortgaan om met vennote saam te werk teneinde veilige en gladde reise gedurende die piekseisoen te verseker:

ENG DijoeOnMilestone