Skip to content

Ramaphosa kom in Rome aan vir ‘n besoek aan die Vatikaan [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het in Rome aangekom vir ‘n werksbesoek aan die Vatikaan wat gemik is op die versterking van samewerking ten opsigte van humanitêre hulp, klimaats-geregtigheid, noodreaksie en die bevordering van vrede. Ramaphosa sal pous Leo ontmoet in Suid-Afrika se eerste hoëvlak-vergadering met die nuwe pous. Die president se woordvoerder  Vincent Magwenya sê die besoek onderstreep die gedeelde waardes van Ubuntu en die pous se visie vir ‘n empatiese, inklusiewe globale gemeenskap:

ENG MagwenyaOnVisit