Skip to content

Direktoraat bevestig Malusi Gigaba is nie in hegtenis geneem nie, Transnet-ondersoek ter sprake [KLANK]

# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het bevestig die voormalige minister van Openbare Ondernemings, Malusi Gigaba, is nie in hegtenis geneem nie. Hy is vanoggend na ‘n polisiestasie in Pretoria ontbied oor beweerde onreëlmatighede in Transnet se verkrygingsprosesse tydens sy ampstermyn van 2010 tot 2014. Die presiese aanklagte is steeds onduidelik, maar Gigaba sê hy sal ten volle saamwerk en sy gewete is skoon. Die woordvoerder van die direktoraat, Henry Mamothame, sê die ondersoeke duur voort:

ENG-MamothameOnGigaba