Skip to content

Gewese onderwyser en vermeende pedofiel, Iain Wares, onder kruisverhoor

# Die gewese onderwyser en vermeende pedofiel, Iain Wares, sal vandag in die Wynberg-landdroshof in Kaapstad ondervra word. Dit hou verband met die voortgesette saak oor die seksuele misbruik van ʼn leerder by Rondebosch Preparatory School in die 1980’s. In Simonstad is daar ook ʼn uitleweringsproses na die Verenigde Koninkryk aan die gang waar die 86-jarige Wares gesoek word op meer as 90 aanklagte, insluitend verkragting en seksuele aanranding in die tydperk tussen 1968 en 1979 op minstens 65 seuns by spogskole in Skotland.