Skip to content

Ramaphosa vier vroue se leierskap op konferensie in Kaapstad [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die viering van vroue se leierskap aangemoedig as die sleutel tot bemagtiging, gelykheid en maatskaplike vordering. Hy het gepraat op die Internasionale Vroueforum se konferensie in Kaapstad. Ramaphosa sê geleentheid erken gedeelde menslikheid en inter-afhanklikheid. Hy het vroue geloof dat hulle samewerking en empatie voorstaan te midde van globale verandering. Ramaphosa beklemtoon hulle werk kom ooreen met Suid-Afrika se G20-doelwitte van solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid om ‘n beter wêreld te vorm:

ENG-RamaphosaOnWomen