# Die Stad Kaapstad het ʼn amptelike ooreenkoms onderteken om by 17 ander stede aan te sluit wat saam met die Instituut vir Globale Haweloosheid werk om haweloosheid te bekamp. Die instituut het in 2017 die eerste Vanguard-stede-samewerkingsgroep gestig. Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdiens en Gesondheid, Francine Higham, sê die doel is om plaaslike kundigheid en vernuwing te versterk tot voordeel van die gemeenskap en wêreldwye uitruiling:
Kaapstad sluit aan by wêreldwye Vanguard-stede-netwerk om haweloosheid te bekamp [KLANK]
AFR FrancineonHomelessness